drugs online & order viagra | Canadian pharmacy mail order
drugs online & order viagra | Canadian pharmacy mail order
16 September - bouwerk van Kaapstad hawe begin in 1860
Op 17 September 1860 het die 16-jarige Prins Alfred, tweede oudste seun van Koningin Victoria, die eerste vrag klippe in Tafelbaai gestort wat die begin van die bou van Kaapstad se hawe was. Die geleentheid is bygewoon deur 20 000 mense waaronder die Xhosa-hoofman Sandile en Tiyo Soga, die eerste Swart Presbiteriaanse predikant.

Tiyo Soga is in 1829 gebore. Sy pa was 'n senior raadgewer van die  Xhosa-hoofman Nqiga. Tiyo was onder andere betrokke by die vertaling van  Die Bybel in Xhosa. Hy het ook John Bunyan se Pilgrim's Progress in Xhosa vertaal. Hy studeer o.a. aan die Universiteit van Glasgow in Skotland en tree in 1857 in die huwelik met 'n Skotse dame, Janet Burnside. Hulle het sewe kinders gehad (Ek ken een van die egpaar se nasate).

'n Paar interessanthede oor Prins Edward. Sy 1860-besoek aan Suid-Afrika het groot opgewondenheid veroorsaak. Ek het jare gelede 'n MA-geskiedenis tesis onder oë gehad in die biblioteek van die Universiteit van Stellenbosch met 'n titel wat min of meer as volg gelees het: "Die invloed van Prins Edward se besoek in 1860 op die sosiale lewe aan die Kaap." Daar hang van dag nog 'n baie groot skildery van hom in een van die navorsingslokale van die Nasionale Biblioteek, Kaapstad.

Daar is ook 'n bekende –dalk eerder berugte - skildery van 'n jagtog wat vir hom op die plaas Bainsvlei naby Bloemfontein gereël is wat duisende diere toon wat voor die jagters uitvlug. Volgens een bron het 'n 1000 berede Barolongs 30 000 diere na die plaashuis van Bainsvlei aangejaag waar 5000 van hulle gedood is. Die meerderheid van die vleis is gegee aan die plaaslike Swartmense.

'n Laaste interessantheid het betrekking op die bekende Marie Beskuitjies. In 1874 tree Edward in die  huwelik met die "Grand Duchess Maria Alexandrovna of Russia". Sy was die dogter van die  Russiese Tsar. Om die geleentheid te herdenk het 'n bakker van London, ene Peek Freens,die eerste Mary Beskuitjies gebak. My bron noem dat Marie Beskuitjies naas in die Verenigde Koninkryk ook baie gewild is veral Australië, Indië, Suid-Afrika en Spanje. 'n Tannie wat ek geken het wat na Sunlight Seep as Sonlig-seep verwys het sou dalk nie Marie Beskuitjies geeët het as sy geweet het wat die oorsprong van die bekende beskuitjies was nie.
 
Bron: Wikipedia 
 

Profile Information

Application afterLoad: 0.001 seconds, 1.25 MB
Application afterInitialise: 0.029 seconds, 4.70 MB
Application afterRoute: 0.035 seconds, 5.61 MB
Application afterDispatch: 0.066 seconds, 9.60 MB
Application afterRender: 0.089 seconds, 10.43 MB

Memory Usage

11063712

11 queries logged

  1. SELECT *
      FROM bak_session
      WHERE session_id = 'n6tk1lm0sa24b4tvdvult2e6b7'
  2. DELETE
      FROM bak_session
      WHERE ( TIME < '1493515472' )
  3. SELECT *
      FROM bak_session
      WHERE session_id = 'n6tk1lm0sa24b4tvdvult2e6b7'
  4. INSERT INTO `bak_session` ( `session_id`,`time`,`username`,`gid`,`guest`,`client_id` )
      VALUES ( 'n6tk1lm0sa24b4tvdvult2e6b7','1493522672','','0','1','0' )
  5. SELECT *
      FROM bak_components
      WHERE parent = 0
  6. SELECT folder AS TYPE, element AS name, params
      FROM bak_plugins
      WHERE published >= 1
      AND access <= 0
      ORDER BY ordering
  7. SELECT m.*, c.`option` AS component
      FROM bak_menu AS m
      LEFT JOIN bak_components AS c
      ON m.componentid = c.id
      WHERE m.published = 1
      ORDER BY m.sublevel, m.parent, m.ordering
  8. SELECT template
      FROM bak_templates_menu
      WHERE client_id = 0
      AND (menuid = 0 OR menuid = 74)
      ORDER BY menuid DESC
      LIMIT 0, 1
  9. SELECT a.*, u.name AS author, u.usertype, cc.title AS category, s.title AS SECTION, CASE WHEN CHAR_LENGTH(a.alias) THEN CONCAT_WS(":", a.id, a.alias) ELSE a.id END AS slug, CASE WHEN CHAR_LENGTH(cc.alias) THEN CONCAT_WS(":", cc.id, cc.alias) ELSE cc.id END AS catslug, g.name AS groups, s.published AS sec_pub, cc.published AS cat_pub, s.access AS sec_access, cc.access AS cat_access  
      FROM bak_content AS a
      LEFT JOIN bak_categories AS cc
      ON cc.id = a.catid
      LEFT JOIN bak_sections AS s
      ON s.id = cc.SECTION
      AND s.scope = "content"
      LEFT JOIN bak_users AS u
      ON u.id = a.created_by
      LEFT JOIN bak_groups AS g
      ON a.access = g.id
      WHERE a.id = 66
      AND (  ( a.created_by = 0 )    OR  ( a.state = 1
      AND ( a.publish_up = '0000-00-00 00:00:00' OR a.publish_up <= '2017-04-30 03:24:32' )
      AND ( a.publish_down = '0000-00-00 00:00:00' OR a.publish_down >= '2017-04-30 03:24:32' )   )    OR  ( a.state = -1 )  )
  10. UPDATE bak_content
      SET hits = ( hits + 1 )
      WHERE id='66'
  11. SELECT id, title, module, POSITION, content, showtitle, control, params
      FROM bak_modules AS m
      LEFT JOIN bak_modules_menu AS mm
      ON mm.moduleid = m.id
      WHERE m.published = 1
      AND m.access <= 0
      AND m.client_id = 0
      AND ( mm.menuid = 74 OR mm.menuid = 0 )
      ORDER BY POSITION, ordering

Language Files Loaded

Untranslated Strings Diagnostic

None

Untranslated Strings Designer

None